| Modulekode | VBF 222 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Verbruikersbesluitneming en verbruikersosialisering; faktore wat verbruikerstevredenheid bepaal. Verbruikersopleiding ; ontwikkelling van verbruikersvaardighede. Bestedingspatrone van die diverse Suid-Afrikaanse verbruikersmark en diverse markkontekste. Verbruikerswese Globalisering. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Verbruikerswetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App